
Weddings & Functions

We invite you to come and enjoy your special day at our venue in the beautiful Durbanville countryside. With everything perfectly prepared to your taste and specifications, good food, stunning scenery and great atmosphere will combine to make it a day to remember.
Eensgezind is not a public restaurant or pub and caters only for weddings and functions. It has been designed with that in mind to offer the best wedding experience to you. With a big covered porch overlooking the dam and a Port da cache at the entrance you can be sure your wedding will be a success come rain or shine.
The venue is suitable for a minimum of 100 up to a maximum of 250 - 300 guests (depending of the need for a dance-floor).
Safe parking is available for approximately 500 guests.
If you are in need of a Wedding Planner, our passionate staff will go out of their way to organize your whole wedding for you. So that you can relax and enjoy your most special day.
If you are planning the wedding yourself we will assist you in any way possible.
We provide the following additional services:
- Flower arrangements (church, bride, tables etc.)
- Hiring of equipment ( Red carpet, colour scheme, etc. )
- Catering ( All your culinary requirements )
- A fully equipped bar
- Safe parking
We will not be able to provide the following services:
( although links and contact numbers are available )
- Music, Photo's, Photographer and Videographer
- Accommodation
An electronic map will be available to download for your invitations.
A fire will already be lit in the case of a potjie/barbeque ("braai"), if not we can light a fire for a more homely atmosphere on the stoep at an additional cost.

Troues & Funksies

Kom geniet u spesiale dag by ons onthaalsaal in die pragtige Durbanville vallei. Hier sal ons alles perfek voorberei volgens jou smaak en vereistes, gekombineer met heerlike kos, 'n pragtige uitsig en 'n lekker atmosfeer is ons verseker dit sal 'n onvergeetlike dag vir jou wees.
Eensgezind is nie 'n publieke restaurant of kroeg nie en doen slegs spyseniering vir voorafbespreekte funksies. Dit is ontwerp spesifiek om vir jou die beste trouervaring te gee. Met 'n groot bedekte stoep, wat uitkyk oor 'n dam, vir die warm dae en 'n pragtige onderdak-ingang "port da cache" vir die reënerige dae kan jy verseker wees jou troue sal in alle weersomstandighede 'n sukses wees.
Die onthaalruimte is geskik vir 'n minimum van 100 tot 'n maksimum van 250 – 300 gaste (afhangend van die behoefte aan 'n dansvloer).
Veilige parkering is beskikbaar vir ongeveer 500 gaste.
Indien jy belangstel daarin dat iemand jou troue vir jou organiseer sal ons dit met plesier doen sodat u kan ontspan op die spesiale dag.
As jy dit self gaan behartig sal ons jou bystaan sover dit vir ons moontlik is.
Ons lewer ook die volgende addisionele dienste:
- Blommerangskikkings ( kerk, bruid, tafels, ens. )
- Die huur van toerusting
- Spyseniering
- Kroegfasiliteit
- Veilige parkering
Ons lewer nie die volgende dienste nie:
( Ons sal wel kontaknommers van mense in die nabygeleë omgewing gee wat die dienste lewer )
- Musiek, Foto's, Fotograaf en Videograaf
- Verblyf
'n Elektroniese weergawe van die padkaart sal beskikbaar wees om af te laai vir u kaartjies en uitnodiggings.
'n Vuur sal reeds brand indien daar 'n potjie/braai plaasvind. Indien u 'n vuur wil aansteek vir geselligheid op die stoep, sal ons dit vir u doen teen 'n addisionele koste.